Vanessa and Klaas at Forum Homini.













Klaas and Vanessa,
Your wedding photos are truly beautiful – Compliments to the photographers! The photos beautifully capture what was a very special wedding experience and John and I felt priveleged to be there – It was a joy and an adventure from beginning to end x Jenny
Baie dankie Michael & Jaco vir ons pragtige trou-foto’s !
Dit was ‘n baie spesiale dag vir ons. Baie komplimente van ons vriende en familie aan julle vir die professionele manier waarop jul ons dag so mooi vasgevang het !! Ons kan nie wag om die res van die foto’s te sien nie. Baie, baie dankie !
Groete
Vanessa
My wereld dit is ongeloooooflik mooi! Vanessa, ek is woordeloos! xxxx
3 comments